Exclusive Books se Afrikaanse topverkopers
WEN maandeliks R500 met Afrikaans.com en Exclusive Books – klik hier en gebruik die kompetisie-kodewoord ‘’Exclusive’’. Dit is nou al ses maande sedert ons vorige topverkoperlysie van Exclusive Books … en die wêreld lyk veel anders as in Desember. Tog bly boeke ’n konstante – ’n veilige hawe waar ’n mens vriendskap en avontuur kan vind. Sophia Kapp…