Luister saam na die 40 gewildste liedjies in Afrikaans!
Musiek is die hartklop van soveel dinge … Dis die liedjie wat jou en jou vriende almal orent laat spring en aan die beweeg kry, dis die herinnering aan ‘n altyd-belofte wanneer jy die eerste maal met jou eggenoot dans en die rustige Sondagoggend wanneer die radio in die agtergrond speel en jy nog 11-uur…