Wanneer jy tuiskom in JOU Afrikaans[1]

Wanneer jy tuiskom in JOU Afrikaans

‘n gedig deur Willem Fransman Afrikaans.com het onlangs vir Nazneen Fluks, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Grabouw afgeneem terwyl sy hierdie gedig van Willem Fransman aangrypend voordra. Die gedig is in Township-Afrikaans geskryf. Ek wil – Willem Fransman Ek wil – Willem Fransman Ek wil’ie fênsie poetry skryf’ie Oekie special expressions gebryk’ie Net skryfe in my Taal Soos…