Koronahumor span die kroon

Koronahumor span die kroon

Taalmonument bied duisende rande aan vir kort skrywes Hoewel die huidige inperking en algemene situasie weens die koronavirus-pandemie ernstig is, wil die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) ook die humor belig wat mense se daaglikse bestaan draagliker maak. Met nuutskeppings soos ‘koeshoes’, ‘grendelgriep’ en ‘kwarantynwyn’ (lees die Afrikaans.com Covid-19-woordeboek hier) asook die snaakse Afrikaanse meme en…