Tuisskool … waar begin ’n mens?
“Tuisonderwys is ontwerperonderwys. Dis ’n manier van leef wat jou toelaat om aan te pas by jou gesin se unieke omstandighede.” – Marisa Haasbroek, oolfant.com ’n Paar riglyne Maak kontak met ander tuisskolers in jou omgewing – dalk kan julle soms uitstappies saam reël of sommer net idees uitruil. Dit is ook ’n manier vir…