My kind sukkel akademies. Wat nou?!
Daar is baie vrae wat ter sprake kom wanneer jy as ouer vermoed of bevestiging ontvang dat jou kind akademies sukkel. Wat is die eerste stappe wat jy moet volg, watter moontlikhede bied die kurrikulum en wat hou die toekoms vir jou kind in? Afrikaans.com het met Dalena van der Westhuizen, ’n kognitiewe breinontwikkelingspesialis van…