Musiek is die hartklop van soveel dinge … Dis die liedjie wat jou en jou vriende almal orent laat spring en aan die beweeg kry, dis die herinnering aan ‘n altyd-belofte wanneer jy die eerste maal met jou eggenoot dans en die rustige Sondagoggend wanneer die radio in die agtergrond speel en jy nog 11-uur in die bed lê met ‘n warm koppie koffie.
Gedurende die grendelstaat, is dit ook ‘n vorm van ontsnapping – ‘n herinnering dat ons tog steeds aanmekaar verbind is. Afrikaans.com het met JOOX Musiek gaan gesels oor die 40 gewildste liedjies wat tans op hul platform gestroom word … Kyk na die lysie en vertel ons wat is jou gunsteling! Jy kan ook hier klik om die speellys op Joox oop te maak.

Witwarm in Afrikaans
1 Andriette – Hemelse seën
2 Juanita du Plessis & Snotkop – Ruk die dam
3 Demi Lee Moore & Riaan Benade – There was Jesus
4 Brendan Peyper – Lekkerder op my trekker
5 Appel – Nonna
6 Loudi & Jayms – Wit skoene
7 Synth Peter & Leila – Boom boom waatlemoen
8 Ricus Nel & Snotkop – Boerepompie
9 Kurt Darren – Party tyd
10 Juanita du Plessis – Yum yum
11 Brendan Peyper – Sterk soos ‘n leeu
12 Willem Botha & Tarryn Lamb – ‘n Liefde soos die
13 Snotkop – Pens en pootjies
14 Juanita du Plessis – Maak dit los!
15 Riana Nel – Ewigheid
16 Karlien van Jaarsveld – Stiltes
17 Elandré Schwartz – Woorde uit jou mond
18 Jak de Priester – Hugo bel die polisie!
19 Karen Zoid – Donker nag
20 Riana Nel – Hou die hemel oop
21 John James (SA) – Gedislokeerde hart
22 Dirk van der Westhuizen – Goochy rokkie (Maak ‘n ding lekker)
23 Bobby van Jaarsveld & Demi Lee Moore – Ek weet lankal
24 Biggy – Dames
25 Elvis Blue & Snotkop – Langpad alleen pad
26 Bok van Blerk – Was
27 Francois van Coke – As ek kon
28 Loufi – Ek is broke
29 Christia Visser, Brendan Peyper, Elandré Schwartz, Refentse – Ons maak saak
30 Janie Bay & Early B – Die heelal
31 Kurt Darren – Klein Saterdag
32 Die Heuwels Fantasties – Jy stel my teleur
33 Tasche & Francois van Coke – Vier seisoene kind
34 Leah – Kyk na my
35 Willem Botha – Een shot
36 Elandré Schwartz – Vuur op die water
37 Tasche – Ek skyn (Heilig)
38 Dewald Wasserval – Elektrisiteit
39 Deon Groot – Wyn
40 John James (SA) – Ek is meer werd
JOOX Musiek is die Afrikaanse afdeling van die musiekplatform, JOOX! Al die nuutste plaaslike en internasionale musiek – alles in een app! Luister na al jou gunstelingmusiek. Skep en deel jou eie musiekspeellyste. Luister na al jou musiek aflyn en spaar jou data met JOOX VIP. Sing karaoke en deel jou liedjies.
Laai die app af: