NB-Uitgewers en Sarie-tydskrif se top-10-boekbederf
Hierdie maand het Afrikaans.com weereens met ons vriende by NB-Uitgewers hande geneem vir die samestelling van die NB-Uitgewers en Sarie-tydskrif se top-10-boekbederf. Hierdie boeke vorm deel van Sarie se boekbederf-pakkies – ’n maandelikse geskenkpakkie wat bestaan uit allerhande lekkernye soos wyn, lekkergoed, tydskrifte en natuurlik een NB-boek. Hierdie maand bied ons jou ook ’n gratis hoofstuk uit elke boek.…