Produk van die maand – Komedie Shop T-hemde
Met sy briljante Afrikaanse sêgoed, sy dubbelsinnige spotprente en sy humoristiese klerereeks, het Kobus Galloway al menigte Afrikaanssprekendes laat skater van die lag. Daarom kon Afrikaans.com eenvoudig nie anders as om die Komedie Shop se skreeusnaakse T-hemde ons produk van die maand vir Mei te maak nie. Ons het gaan gesels met die man agter…