Só lyk die inskrywings vir #tuisinjoutaal!
Afrikaans kan nie aan bande gelê word nie … dis kleurvol, kreatief en selfs ’n gebeurtenis soos Covid-19 kan dit nie keer nie! Oor die afgelope drie weke het Afrikaans.com die publiek in drie verskillende kompetisies uitgenooi om ons te wys hoe #tuisinjoutaal lyk … Hiermee ons gunstelinginskrywings. Die nege wenners sal Donderdag, 30 April, aangekondig word.…