Só lyk die inskrywings vir #tuisinjoutaal!

SO LYK ONS WENNERS!

Die wenners is hier! Met ons #tuisinjoutaal-kompetisie het Suid-Afrikaners gewys dat Afrikaans deur niks ingeperk kan word nie … selfs ook nie deur ‘n dodelike virus nie! Dit was nie maklik nie … maar die beoordelaars se besluit is uiteindelik gefinaliseer… Kyk saam deur ons keur van wenners! Kompetisie 3: Blog en vlog in jou…

Praat saam oor Covid-19

Praat saam oor Covid-19

Afrikaans.com het met die publiek hande geneem om woorde te vind vir al die vreemde dinge wat ons skielik beleef. Koeshoes, ramafobie, moedgoed en boudgoud is enkele van die inskrywings wat vir ons #tuisinjoutaal-kompetisie ontvang is … Hoe lyk die Cov-woordeboek in sy geheel? Laai die PDF gratis af en vind uit! Vir bepalings en…

Ter viering van die Internasionale Jaar vir Inheemse Tale (2019)

Ter viering van die Internasionale Jaar vir Inheemse Tale (2019)

Fanakalo Die Verenigde Nasies het 2019 as die Internasionale Jaar van Inheemse Tale verklaar – die uitsluitlike doel om bewustheid te skep van die gevolg van die verlies aan inheemse tale asook die belangrike skakel tussen taal, welvaart, vrede en ontwikkeling. Lees die Afrikaans.com-nuusverklaring hier. Fanakalo – die lingua franca van die Suid-Afrikaanse mynbedryf Menán van Heerden skryf…