Handige hulp vir onnies en ouers
Ons is nie almal ewe bedrywig en bedrewe op sosiale media nie, maar soms kan spesifieke Facebook-groepe nogal handig te pas kom, veral as ’n mens op soek is na onderrig-, leer- en taalhulpbronne. Afrikaans.com het so bietjie op sosiale media gaan loer wat daar vir ons onderwysers en ouers is en op die volgende Facebook-groepe afgekom…