Moffie-film gaan oor veel meer as seksualiteit.
Suid-Afrika is in rep-en-roer oor Oliver Hermanus se nuutste rolprent, Moffie, wat eersdaags in rolprentteaters begin draai … Vir sommiges is die film ’n viering van hoe ver Suid-Afrikaners reeds in terme van aanvaarding gekom het. Vir nog ander is dit ’n nostalgiese blik op die weermagdae waar jong manne in die apartheidsjare verpligte diensplig moes…