Afrikaans.com se keur van doene-en-dinge vir Maart
Skaars is ’n mens se nuwejaarsvoornemens gemaak, dan is dit reeds Maart … die Valentynsjokolades is vervang met paaseiers en, dalk vroeër as gewoonlik, byt die eerste winterkoue in die lug. Waarmee is Afrikaans dié maand besig? Van musiek tot selfverryking … hiermee ons gunsteling- doene-en-dinge vir die volgende dertig dae. Feeste Die feesjaar skop…