Janie Bay

Janie Bay – ‘n YouTube-sensasie

Die video, Die Heelal (met Early B), bereik 100 000 klieks op Youtube en haar liedjies is reeds meer as ‘n miljoen keer op digitale platforms gestroom. Die sangeres Janie Bay het in Oktober verlede haar nuutste enkelsnit Die Heelal, in samewerking met die bekende Afrikaanse rapper Early B, bekend gestel. ‘n Video van hierdie gewilde liedjie wat op verskeie radio-trefferlyste verskyn,…

Luisterboeke in Afrikaans

Luisterboeke in Afrikaans

Afrikaans.com word gereeld genader deur lesers wat  graag Afrikaanse stories luister. Sommige is gesiggestremd, andere het nie altyd toegang tot ’n biblioteek nie, of kan dit bloot nie bekostig om boeke te koop nie. Daar is ook diegene wat daarvan hou om in hul motor na stories te luister of sommer net met toe-oë na stories…