Gehalte-onderwys met Breinlyn

Gehalte-onderwys met Breinlyn

’n innoverende manier van leer Breinlyn maak afstandsonderrig vir graad R tot 12 maklik. Nou kan leerders enige plek, enige tyd studeer. Boonop is die kurrikulum in ooreenstemming met die Nasionale Kurrikulumverklaring vir graad 1 tot 12  en is Breinlyn ook by die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) geregistreer. Omvattende leermateriaal en onderwysersgidse is beskikbaar en formele assessering…

Sluit aan by Mentorvennoot!

Sluit aan by Mentorvennoot!

Is jy ’n voornemende entrepreneur? Sluit aan by Mentorvennoot! Mentorvennoot maak jongmense bewus van entrepreneurskap om selfversorgend en finansieel onafhanklik te wees. Mentorvennoot is ’n niewinsgewende organisasie wat bestaan uit suksesvolle sakelui en vooraanstaande akademici wat hulle kennis met jongmense deel en beskikbaar stel. Mentorvennoot se programme ontsluit kreatiewe denke en ontwikkel vaardighede sodat jongmense deur entrepreneurskap kleinsake-eienaars…

Madiba se storie – nou vertel in Afrikaans!

Madiba se storie – nou vertel in Afrikaans!

Oudpresident Nelson Mandela, wêreldikoon, Nobel-pryswenner en staatsman wie se rol in die vreedsame oorgang na ’n demokratiese  Suid-Afrika steeds lof verdien, se storie word nou in Afrikaans vertel! KykNET se minireeks, Madiba – ’n uitsonderlike roeping, begin op 28 Julie om 20:00 op DStv-kanaal 144. In dié reeks wat uit ses episodes bestaan, deel Zelda la Grange brokkies van sy…

‘n Unieke versameling kinderstories deur bekendes …Poenankies is hier!

‘n Unieke versameling kinderstories deur bekendes …Poenankies is hier!

Milan Murray “Kanalla”; “woelag”; “dydelik”; “atjar” en “poenankies”. Standaardafrikaans? Vir die kinderboekskrywer, Milan Murray, is dit beslis en só het haar idee vir ’n unieke versameling Afrikaanse kinderverhale begin. “Poenankies – ’n versameling kinderstories deur bekendes”, word in September vanjaar in Kaapstad en by die Aardklop Kunstefees op Potchefstroom bekend gestel. Milan, bekende aktrise, ma…

Kunstekaap-bedryfshoof ontvang toekenning vir sosiale transformasie deur kultuur

Kunstekaap-bedryfshoof ontvang toekenning vir sosiale transformasie deur kultuur

“Ek het hulde gebring aan mense in Wellington wat my steunpilare was en in my geglo het.” – Marlene le Roux Dr. Marlene le Roux, sedert 2015 uitvoerende bedryfshoof van Kunstekaap-teater en ’n beskermvrou vir Afrikaans, het op 24 Junie 2019 die gesogte Fair Saturday Foundation-toekenning vir “sosiale transformasie deur kultuur” in Spanje ontvang. Sy is die eerste Suid-Afrikaner…

Gratis video

Gratis video-kanaal

Kry Afrikaanse klanke onder die knie Leer Afrikaans 123 het nou ’n YouTube-kanaal met video’s wat gratis gekyk kan word vir onder andere die aanleer van Afrikaanse klanke en luistervaardighede. Kyk hier vir gratis aflaaibare materiaal. Klik hier vir die YouTube-kanaal. Hier is ‘n voorbeeld: Meer oor Leer Afrikaans 123 Leer Afrikaans 123-leermateriaal vanaf graad R tot 3 is geskik vir Afrikaans…