Willem Samuel se storie: Mengelmoes comics
Hierdie is ’n storie van ’n seun wat grootword in Kaapstad. Sy ma is Antjie Krog. Hy teken al van hy vyf jaar oud is om te deal met die wêreld rondom hom. Skool is die pits, maar kunsperiodes is ok (dink aan die ou wat agter in die hoek van die klaskamer sit). Drank,…