Jou tuin is ‘n fees van Afrikaans!

Jou tuin is ‘n fees van Afrikaans!

Dit is Tuindag op Sondag, 20 Oktober en wanneer dit kom by blom- en plantname, is Afrikaanssprekendes beslis nie op hul bek geval nie. Afrikaanse blom- en plantname, vorm ʼn onlosmaaklike deel van die Afrikaanse woordeskat wat in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal opgeteken word. Krismisrose, kanferfoelie, verbleikblom en tjienkerientjees … “Ons het nog altyd moeite…

Hawston Primêr Muurprojek

Hawston Primêr

Hawston word met ‘n pragtige muurkuns en teateruitreik betower!  Vir die gemeenskap van die vissersdorp Hawston en veral die leerders van die Overstrand-omgewing sal hierdie Afrikaanse muur vir altyd ‘n herinnering bly van ‘n betowerende Kunstekaapvertoning en die boodskap van Afrikaans.com dat hulle groot kan droom en tot enigiets in staat is. “Hier in Hawston…

Wendy Maartens Eg Suid-Afrikaanse legendes laat haar hart vinniger klop

Wendy Maartens: Eg Suid-Afrikaanse legendes laat haar hart vinniger klop

In 2006 het Wendy Maartens haar werk as onderwyser bedank om voltyds te skryf. Sedertdien het daar wonderlike boeke, en heerlike versamelings eg Suid-Afrikaanse stories, pragtig verwerk vir jong lesers of luisteraars, uit haar pen verskyn. Die storie van Sylvester die leeu … Die leeumannetjie wat in Junie 2015 uit die Karoo Nasionale Park ontsnap het, het…