'n Viering van Afrikaans - Hartstaal kontreitaal en soveel meer

‘n Viering van Afrikaans – hartstaal, kontreitaal … en soveel meer!

“Kind, as djy wil regte Afrikaans praat, doenit! Dis waam mamma jou lat opleerit; Kritisaais skrywers wat skryf soes mamma praat, maa moenie ve’wag mamma moe nou change nie.” – Gedig in Kaaps deur Peter Snyders Afrikaans is ’n familie van dialekte, daarom lyk die Afrikaanse spreektaal anders as Standaardafrikaans (wat ons ken as die Afrikaanse skryftaal).…

Klaskenades met Ammiël

Klaskenades met Ammiël

Episode 2 Herken jy jouself in die klas? Ammiël Smith is ‘n onderwyser met ewewig, passie en talent. Hy maak vandeesmaand ‘n draai op Afrikaans.com as deel van ons November-eksamenfokus. Sy video’s bring so ‘n bietjie eksamenverligting! Voormalig ‘n bemarker, het hy na ‘n uitreik na Indië besef dat sy roeping in die onderwys lê. Bedags…

Repliek op die Konstitusionele Hofuitspraak US Taalbeleid

Repliek op die Konstitusionele Hofuitspraak US Taalbeleid

Die toetssaak in die Konstitusionele Hof tussen Gelyke Kanse en die Universiteit Stellenbosch rakende die reg tot onderrig in Suid-Afrikaanse inheemse tale op tersiêre vlak, is aangehoor en op 10 Oktober is uitspraak gelewer. Die hof het ten gunste van die Universiteit Stellenbosch en hul taalbeleid besleg.  Dié beslissing is verreikend. Volgens die Grondwet het alle tale van Suid-Afrika dieselfde status,…