Petite Preprimêr en Laerskool Pniël Muurprojek

Hoërskool Kylemore, Petite Preprimêr en Laerskool Pniël

Hoërskool Kylemore – ’n plek van hoop en inspirasie … #droomgroot Vir Hoërskool Kylemore sal Internasionale Moedertaaldag in die toekoms meer as net ’n herinnering wees aan die liefde vir hulle moedertaal. Dié skool in Kylemore in die Wes-Kaap spog nou met ’n pragtige Afrikaans.com-muurkunswerk. Hierdie kleurvolle muurkunswerk is op 22 Februarie 2019 onthul en het saamgeval met ’n huldeblyk aan Adam Small se…

Fiëstas 2019

Fiëstas 2019

Die kunste se onontbeerlike rol in die strewe na versoening, vrede en harmonie Vanjaar se negende kykNET Fiëstas, die kanaal se jaarlikse toekennings vir kuns, musiek en teater, het op Valentynsaand in die Kunstekaap in Kaapstad plaasgevind. Dit was ’n swierige en plesierige geleentheid en is oudergewoonte regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144 uitgesaai. Bennie Fourie…

Nathan Trantraal oor sy vertaling van Lang Pad Onnetoe (video)

Nathan Trantraal oor sy vertaling van Lang Pad Onnetoe (video)

Nathan Trantraal se aangrypende vertaling van Jason Reynolds se vuishou-in-die-maag-jeugroman oor die stedelike straatkultuur van geweld, dwelms, bendes en wraak sal ‘jong’ én ‘ou’ volwassenes – eintlik enigiemand wat kraakvars letterkunde kan waardeer – verbyster …” – Marita van der Vyver Lang pad onnetoe deur Jason Reynolds, vertaal deur Nathan Trantraal. Uitgewer: Lapa. Prys: R180. Hierdie…