In die voetspoor van sy voorvader – Ontmoet vir Francois Lion-Cachet

In die voetspoor van sy voorvader – Ontmoet vir Francois Lion-Cachet

Klyntji.com Dit het in ’n goue era ontstaan net voor die 1900’s, toe weer in die volgende Voëlvry-tyd en vandag is dit iets wat vrydenkendes se aandag gryp. Dit het ’n vars en jong aanslag wat grense verskuif …  idealisties … gedrewe … Ontmoet vir Francois Lion-Cachet, die agter-agterkleinkind van  Jan Lion-Cachet (sy oeroupagrootjie), een van…

Kreatiwiteit en verbeelding – leer hoe om te skryf … in Afrikaans!

Kreatiwiteit en verbeelding – leer hoe om te skryf … in Afrikaans!

KLASKENADES is ‘n akroniem vir die volgende aspekte van kreatiewe skryfonderrig (poësie en stories). Kreatiwiteit en verbeelding Lag en humor Allerlei beeldspraak Styl en struktuur Kommentaar of kritiek Emosies en gevoelens Nuutskeppings Aandag aan detail Digitale media Eienaarskap van die skepper Skryfproses Vind aantekeninge, nuttige elektroniese hulpbronne en ondersteuning met behulp van ’n heerlike interaktiewe kletskamer.…

Die storie van Afrikaans …

Die storie van Afrikaans … Prof. Wannie Carstens se tien redes waarom jy die 1 800 bladsye moet aandurf …

Die tweede deel van Die storie van Afrikaans uit Europa en van Afrika (prof. WAM Carstens en prof. E.H. Raidt)is hier! Dit is die biografie van Afrikaans soos dit op drie kontinente ontwikkel het. In Europa – waar die ontwikkeling van Nederlands as die basisvorm van Afrikaans gedokumenteer en uitgebeeld word; In Afrika – waar die 17de-eeuse Hollandse dialek…

Ontmoet SADiLaR

Ontmoet SADiLaR

Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Digitale Taalhulpbronne “Deur taal kommunikeer ons met die wêreld. Deur taal definieer ons identiteit. Deur taal druk ons geskiedenis en kultuur uit. Deur taal verdedig ons menseregte. Deur taal neem ons deel aan alle aspekte van die samelewing … “ – Internasionale Jaar van Inheemse Tale – inleiding op Unesco- webblad…

Almal doen dit

Almal doen dit

Ek het jou verlede maand belowe ons gaan troue hou en hier is dit nou. Ek gaan definitief bles wees op 25. My hare val al in klossies uit van die onaanvaarbare hoeveelheid troues wat om my plaasvind. Dit gebeur deesdae met almal in hul 20’s. Hulle raak opgewonde oor niks en dan trou hulle…