Kies ‘n boek vir Kersfees
2019 se topverkopers en ons eie wenslys 2019 se boeke-oes is geil. Daar is soveel besondere boeke wat die lig gesien het dat dit bykans onmoontlik is om te kies! Op die Afrikaans.com-wenslys is die volgende: Fiksie Kantelpunt– Sophia Kapp Die dao van Daan van der Walt– Lodewyk G du Plessis Bloedlelie– Jeanette Ferreira Doodsengel–…