Kinderboeke wat verdraagsaamheid help ontwikkel
Nuut op die rak: Kinderboeke wat verdraagsaamheid help ontwikkel “Liefde en respek is die belangrikste lesse wat ons vir die land se kinders met ons boeke wil leer.” – Die skrywers Trish Goosen & Shemone Bokhary Boek een van ’n nuwe opvoedkundige kinderboekreeks wat kinders veral oor diversiteit wil leer, is eersdaags op die rakke.…