Leer jou kind die waarde van ‘n woordeboek, want …
Dis mos maklik! Jy slaan eenvoudig die woord waarna jy soek na en gebruik hom dan so. Nee, toe nie. Gerhard van Huyssteen van VivA skryf in ’n blog dat die “wêreld daarby kan baat as meer mense net ’n bietjie woordnavorsing doen oor wat hulle eintlik besig is om te sê”. Een manier om…

