Wendy Maartens: Eg Suid-Afrikaanse legendes laat haar hart vinniger klop
In 2006 het Wendy Maartens haar werk as onderwyser bedank om voltyds te skryf. Sedertdien het daar wonderlike boeke, en heerlike versamelings eg Suid-Afrikaanse stories, pragtig verwerk vir jong lesers of luisteraars, uit haar pen verskyn. Iemand wat hierdie storie van Sylvester met opgehoue asem dopgehou het, is die skrywer Wendy Maartens: “Aan die een kant het…