Madiba se storie – nou vertel in Afrikaans!
Oudpresident Nelson Mandela, wêreldikoon, Nobel-pryswenner en staatsman wie se rol in die vreedsame oorgang na ’n demokratiese Suid-Afrika steeds lof verdien, se storie word nou in Afrikaans vertel! KykNET se minireeks, Madiba – ’n uitsonderlike roeping, begin op 28 Julie om 20:00 op DStv-kanaal 144. In dié reeks wat uit ses episodes bestaan, deel Zelda la Grange brokkies van sy…