kykNET Silwerskermfees – Wen R20 000 met jou oorspronklike draaiboek!
Inskrywings is nou oop vir nuwe oorspronklike draaiboek-idees. Lê daar iewers op jou rekenaar ’n draaiboek wat jy glo ’n speelfilm kan word? Het jy al lank ’n idee vir ’n fliek waarvoor mense na teaters toe sal stroom? Nou is jou kans. kykNET en M-Net is op soek na ’n oorspronklike speelfilm-draaiboek. Daar is geen voorskrifte ten opsigte…