Gaan minderheidstale swem of sink?
Alana Bailey, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum en hoof van hierdie burgerregteorganisasie se internasionale skakeling het gedurende Mei die Internasionale Konferensie oor minderheidstale in Leeuwarden, Nederland bygewoon waar sy ook ‘n referaat oor taalbeleid in Suid-Afrika gelewer het. Dit is die 17de konferensie van sy soort wat deur meer as 250 mense van reg oor…