Langenberg Sekondêr Muurprojek

Langeberg Sekondêr en Laerskool Dagbreek

Langeberg Sekondêr se leerders styg uit! “Langeberg Sekondêr … julle is ONBEWEEGLIK!” – Pasella-aanbieder en rymkletser, Oxijin Met ‘n volgepakte skoolsaal van meer as 1 700 leerders, personeel en gaste het Afrikaans.com die voorreg gehad om op 17 Mei 2019 ‘n muuronthullingsgeleentheid mee te maak wat nog vir baie lank by Langeberg Sekondêr onthou sal word.…