Graad 12’s – dis nou of nooit! Hier is wenke, skakels en studiehulp.
Goed begin is half gewin! Die afgelope April-skoolvakansie was dalk die laaste ruskansie voordat die graad 12’s in aller yl moet begin voorberei vir die eindeksamen. Oktober voel dalk nog ver, maar met alles wat in die laaste paar maande van ’n skoolloopbaan gebeur, is die GROOT leer voor die deur. Afrikaans.com het so ’n…