Woorde wat sin maak van jou wêreld

Woorde wat sin maak van jou wêreld

VivA se gratis woordeboek van moderne Afrikaans Ons lewe in ’n wêreld wat deurentyd verander. Met woorde probeer ons van dié wêreld sin maak. Elke dag is daar nuwe dinge wat benoem moet word, nuwe gebruike van bestaande woorde wat verduidelik moet word. Woordeboeke van lewende tale moet daarom deurentyd hersien word. Wanneer leksikograwe hiervan…