Kyk hier na een van Nataniël se stories
Elke eerste Sondag van Mei vier die hele wêreld Lagdag en ons lag saam in Afrikaans! Storieverteller, musikant, vervaardiger en sake-ghoeroe Nataniël het die vermoë om daardie glimlag in ‘n oogwenk in hardoplag om te tower.
Die dag is die breinkind van Dr. Madan Kataria, stigter van die wêreldwye Laughter Yoga Movement wat onderbou is deur navorsing wat bepaal dat jou gesigsuitdrukking ‘n effek op jou emosies het. Vandag (5 Mei, 2019) kom mense van oraloor bymekaar om saam te lag en met hande van vriendskap na mekaar uit te reik.
Kyk hier …