Wêreld-Lagdag – elke eerste Sondag in Mei
Kyk hier na een van Nataniël se stories Elke eerste Sondag van Mei vier die hele wêreld Lagdag en ons lag saam in Afrikaans! Storieverteller, musikant, vervaardiger en sake-ghoeroe Nataniël het die vermoë om daardie glimlag in ‘n oogwenk in hardoplag om te tower. Die dag is die breinkind van Dr. Madan Kataria, stigter van…