Dit werk net nie vir my nie
Dis net mooi mense wat kan bekostig om ryk te trou. Die minder esteties begaafdes onder ons, met ons puberteitpuisies en ons ongemaklike knieë, moet maar werk soek. So daar is ek toe nou: einde 2018, hartstogtelik op soek na iets om deur die dag te doen. Dis deesdae baie moeilik om werk te kry.…