KLASKENADES is ‘n akroniem vir die volgende aspekte van kreatiewe skryfonderrig (poësie en stories).
- Kreatiwiteit en verbeelding
- Lag en humor
- Allerlei beeldspraak
- Styl en struktuur
- Kommentaar of kritiek
- Emosies en gevoelens
- Nuutskeppings
- Aandag aan detail
- Digitale media
- Eienaarskap van die skepper
- Skryfproses
Vind aantekeninge, nuttige elektroniese hulpbronne en ondersteuning met behulp van ’n heerlike interaktiewe kletskamer. Klik hier.