Kreatiwiteit en verbeelding – leer hoe om te skryf … in Afrikaans!

Kreatiwiteit en verbeelding – leer hoe om te skryf … in Afrikaans!

KLASKENADES is ‘n akroniem vir die volgende aspekte van kreatiewe skryfonderrig (poësie en stories). Kreatiwiteit en verbeelding Lag en humor Allerlei beeldspraak Styl en struktuur Kommentaar of kritiek Emosies en gevoelens Nuutskeppings Aandag aan detail Digitale media Eienaarskap van die skepper Skryfproses Vind aantekeninge, nuttige elektroniese hulpbronne en ondersteuning met behulp van ’n heerlike interaktiewe kletskamer.…

Die storie van Afrikaans …

Die storie van Afrikaans … Prof. Wannie Carstens se tien redes waarom jy die 1 800 bladsye moet aandurf …

Die tweede deel van Die storie van Afrikaans uit Europa en van Afrika (prof. WAM Carstens en prof. E.H. Raidt)is hier! Dit is die biografie van Afrikaans soos dit op drie kontinente ontwikkel het. In Europa – waar die ontwikkeling van Nederlands as die basisvorm van Afrikaans gedokumenteer en uitgebeeld word; In Afrika – waar die 17de-eeuse Hollandse dialek…