Span Twitter in om inheemse tale en kulture te bevorder
Daar is nou ’n Twitter-rekening wat ten doel het om nuwe lewe in die moedertaalkwessie te blaas en die profiel van Afrikatale en -kulture aanlyn te verhoog. Dit is ’n inisiatief deur taalaktiviste wat wil seker maak inheemse tale behou ‘n volwaardige plek in ons taallandskap. En watter beter manier as digitale media om veral ons jong mense – die…