Almal doen dit

Almal doen dit

Ek het jou verlede maand belowe ons gaan troue hou en hier is dit nou. Ek gaan definitief bles wees op 25. My hare val al in klossies uit van die onaanvaarbare hoeveelheid troues wat om my plaasvind. Dit gebeur deesdae met almal in hul 20’s. Hulle raak opgewonde oor niks en dan trou hulle…

Petite Preprimêr en Laerskool Pniël Muurprojek

Hoërskool Kylemore, Petite Preprimêr en Laerskool Pniël

Hoërskool Kylemore – ’n plek van hoop en inspirasie … #droomgroot Vir Hoërskool Kylemore sal Internasionale Moedertaaldag in die toekoms meer as net ’n herinnering wees aan die liefde vir hulle moedertaal. Dié skool in Kylemore in die Wes-Kaap spog nou met ’n pragtige Afrikaans.com-muurkunswerk. Hierdie kleurvolle muurkunswerk is op 22 Februarie 2019 onthul en het saamgeval met ’n huldeblyk aan Adam Small se…