Wat is Wênkbrou?

Wat is Wênkbrou?

Johan Jack Smith Izak de Vries Wênkbrou is LAPA Uitgewers se splinternuwe druknaam vir ‘aweregse stories’ en stories wat nie in ’n boks gedruk wil wees nie. Johan Jack Smith (redakteur van die ATKV se Taalgenoot) en Izak de Vries (Lapa) is die twee wat wil seker maak dat goeie stories, wat dikwels deur die krake val “oor die verkeerde redes”, die…

Die Afrikaans van die Kaapse Moslems …

Die Afrikaans van die Kaapse Moslems …

Van links: Marlene le Roux (voorsitter: SBA), Fatima Allie (direksielid: SBA), Michael Jonas (direkteur: Historium Trust en Afrikaanse Taalmuseum- en monument), Ria Olivier (programbestuurder: Afrikaanse Taalraad), Hein Willemse (redakteur, Die Afrikaans van die Kaapse Moslems) en Jacob Meiring (projekleier: SBA) – (Foto’s Menán van Heerden – uit artikel op LitNet) “‘n MOET vir elke liefhebber van…