O, jy trou… dis oulik

O, jy trou… dis oulik

Ek noem dit die pre-wegraping. Jy skrik wakker een oggend, die kwyl loop by jou mondhoeke uit. Jy wens jy kon jou moegheid toeskryf aan ’n wilde aand uit, maar jy kan nie. Jou idee van ’n kuier wat “ruk”, is om op ’n Saterdagaand die hele kommentaarafdeling van Boer soek ’n Vrou seisoen 4 se Facebookblad…