Fiëstas 2019

Fiëstas 2019

Die kunste se onontbeerlike rol in die strewe na versoening, vrede en harmonie Vanjaar se negende kykNET Fiëstas, die kanaal se jaarlikse toekennings vir kuns, musiek en teater, het op Valentynsaand in die Kunstekaap in Kaapstad plaasgevind. Dit was ’n swierige en plesierige geleentheid en is oudergewoonte regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144 uitgesaai. Bennie Fourie…

Nathan Trantraal oor sy vertaling van Lang Pad Onnetoe (video)

Nathan Trantraal oor sy vertaling van Lang Pad Onnetoe (video)

Nathan Trantraal se aangrypende vertaling van Jason Reynolds se vuishou-in-die-maag-jeugroman oor die stedelike straatkultuur van geweld, dwelms, bendes en wraak sal ‘jong’ én ‘ou’ volwassenes – eintlik enigiemand wat kraakvars letterkunde kan waardeer – verbyster …” – Marita van der Vyver Nathan lees self voor uit Die lang pad onnetoe Nathan het vir Afrikaans.com sy antwoorde neergeskryf…

1000 Nuttige Woorde

1000 nuttige woorde:

’n Kleurvolle woordeboek vol pret ’n Woordeboek soos die is net die ding om jou kind se taal- en geletterdheidsvaardighede te ontwikkel en verbeter. Die boek, 1000 nuttige woorde,  is nommerpas vir kinders wat nog nie lees nie, beginnerlesers en almal wat Afrikaans wil leer. Onderwerpe wissel van wilde diere, beroepe tot plaaslewe en kleure, vorms…

Die Nuwe Afrikaanse Makrogids:

Die Nuwe Afrikaanse Makrogids:

’n Naslaangids vir elke huis … in Afrikaans. Afrikaans.com beveel graag Isabel Uys se hulpgids, Die Nuwe Afrikaanse Makrogids, aan – sekerlik een van die nuttigste leergidse ooit. Die eerste uitgawe van die topverkoper het reeds in 1998 verskyn, maar nou is die boek bygewerk en boonop in e-boekformaat beskikbaar. Wat kry jy in die omvattende bron? Dit is nie ’n…