Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans (SBA):

Tuis 5 Leerhulp 5 Artikels 5 Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans (SBA):
Stigting vir die Bemagtiging van Afrikaans (SBA)

Onderrig in Afrikaans, leer en leeshulp – sbafrikaans.co.za

Stigting vir die Bemagtiging van Afrikaans (SBA)
  • Kreatiewe Kunste-ontwikkeling: Dramaverryking, teaterbywoning, koorsang
  • Lees is ’n fees: Zoë Leesprojek (voorleesprogram vir graad R tot 3); Funda-bundel vir onderrigondersteuning d.m.v. koerantbylaes – http://sbafrikaans.co.za/lees-is-n-fees/
  • Slypskole & Mentorskap:
    • Brugbou – ’n leerdermentorskap vanaf graad 9 tot graad 12 met korrekte vakkeuses.
    • Mandela–dag – leierskapontwikkelingswerkwinkel
    • Woeker met wiskunde – kongres vir opvoeders van graad 1 tot 12. Bevorder wiskundegeletterdheid in Afrikaans
    • Chemie – ontwikkel en bevorder wetenskap as vak vir onderwysers en leerders
    • Beroepsakgids – praktiese riglyne om aansoeke vir werk te doen.

by | Jan 1, 2019 | Artikels, Leerhulp

Deel hierdie plasing