Awê masekind …stiek uit en wys jou Kaapse kleur
Die Afrikaansdotkommers is gaande oor Vannie Kaap – ’n webtuiste en -winkel wat Kaapse Afrikaans praat, die taal en kultuur vier en op ’n humoristiese manier hierdie unieke groep mense se Suid-Afrikaanse EN Afrikaanse identiteit verken en ander daaroor inlig. Hulle doen dit deur interessante artikels, video-onderhoude, belangrike datums op die kalender en natuurlik tong-in-die-kies produkte met…