Grootskool hier kom ek!

Grootskool hier kom ek!

Berei jou kind voor vir graad 1 Die meeste kinders is deesdae deel van formele voorskoolse onderrig en word die kind vir graad 1 voorberei, of skoolgereedheid gemaak. Tog is dit belangrik om seker te maak jou kind is wel skoolgereedheid omdat hy/sy kort voor lank deel gaan wees van ’n akademiese omgewing waar sy/haar…

Kies ‘n boek vir Kersfees

Kies ‘n boek vir Kersfees

2019 se topverkopers en ons eie wenslys 2019 se boeke-oes is geil. Daar is soveel besondere boeke wat die lig gesien het dat dit bykans onmoontlik is om te kies! Op die Afrikaans.com-wenslys is die volgende: Fiksie Kantelpunt– Sophia Kapp Die dao van Daan van der Walt– Lodewyk G du Plessis Bloedlelie– Jeanette Ferreira Doodsengel–…

Klaskenades met Ammiël

Klaskenades met Ammiël

Episode 4 Rapporte, Rapporte … Ammiël Smith is ‘n onderwyser met ewewig, passie en talent. Hy maak vandeesmaand ‘n draai op Afrikaans.com as deel van ons November-eksamenfokus. Sy video’s bring so ‘n bietjie eksamenverligting! Voormalig ‘n bemarker, het hy na ‘n uitreik na Indië besef dat sy roeping in die onderwys lê. Bedags woeker hy as…