Die Bo-Kaap en Afrikaans
“Ons geskiedenis maak ons ryk. Was dit nie vir die slawe en die Khoisan nie sou Afrikaans nooit bestaan het nie … Ons taak is baie groot … om die ware storie van Afrikaans wyd en syd te vertel.” – Max du Preez Die ATKV (Afrikaanse Taal en Kultuurvereniging) het op Saterdag, 24 Maart (2018), die eerste…