Hoërskool Tafelsig Muurprojek

Hoërskool Tafelsig

Hoërskool Tafelsig hou trots ons taal en kultuurstories aan die lewe Te midde van baie sosiale en ekonomiese uitdagings  staan Hoërskool Tafelsig trots binne sy gemeenskap as ‘n baken van hoop en inspirasie. “Met insette deur René (Arendse) van Afrikaans.com, Ria Olivier van die ATR, ek self as die projekbestuurder van die Moedertaalinisiatief, en dan…

Afrikaans se eerste skerpskertsvrou – Dowwe Dolla is nie dof nie!

Afrikaans se eerste skerpskertsvrou – Dowwe Dolla is nie dof nie!

Dowwe Dolla looi (on)heilige koeie en bulle nou al 25 jaar lank met haar suggestiewe suigstokkie. Haar skepper, die aktrise Margit Meyer-Rödenbeck, skuil dalk agter ʼn alter-ego se naïwiteit in satire,  maar haar skepper, Margit Meyer-Rödenbeck, doen dit met ʼn doelgerigte fokus, het Christiaan J de Swardt vasgestel. Weg met die dwepers, die boepensknolle, die moaners en…