Beeld Leesmaand

September is leesmaand!

Maak gebruik van die geleentheid en skep ’n fees van lees. Afrikaans.com maak jou graag bewus van hierdie fantastiese leerhulp wat Beeld beskikbaar maak. Oefenvraestelle met memo’s vir alle Grade is by www.duxedmedia.com se aanlyn winkel beskikbaar. Graad 11 en 12 kan nou vir Oktober Beeldskool en NBT-kursus by www.duxedmedia.com inskryf. Vir hulp met eksamenstres, motivering, vakkeuse, beroepsleiding, skoolgereedheid…

Mia van der Westhuizen

Veldtog Afrikaans is #onmisbaar…

Neem deel – Vertel ons hoe sal jou wêreld wees sonder Afrikaans! Afrikaans.com kan nie ‘n Suid-Afrika sonder dié taal indink nie, daarom beskou ons Afrikaans as #onmisbaar en beklemtoon ons die belangrikheid van die taal en sy sprekers in hierdie reklameveldtog. Miljoene mense leef daagliks Afrikaans op een of ander manier. Dis die taal…

Ek Tarzan. Jy Jane.

Ek Tarzan. Jy Jane.

Die ouer generasie het Edgar Rice Burroughs se beroemde oerwoudheld leer ken in swart-en-wit naweekflieks in die dorpsaal, hand aan hand met die harde Westerns. En danksy Groep 7 Drukkers wag daar nou ‘n hele wêreld avonture vir ’n nuwe geslag Afrikaanse lesers – die hele reeks van 24 boeke is pas weer in Afrikaans…

Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Hoe eet jy die Afrikaanse olifant?

Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Hoe eet jy die Afrikaanse olifant?

Afrikaans.com kry gereeld navrae oor gratis hulpmiddels vir Engelssprekende leerders wat Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) moet baasraak. Ongelukkig is die gratis hulp dungesaai en al is die meeste van die hulpmiddels nie te duur nie, wil veral onderwysers nie die ouers verder belas met ekstra uitgawes nie. Ambassadeur vir Afrikaans, Marelize Swanepoel , self ’n onderwyseres,…

Vat vyf saam met RSG se Derrich Gardner

Vat vyf saam met RSG se Derrich Gardner

Daar het onlangs ʼn sewende volume van Derrich Gardner en RSG se Vat Vyf- CD verskyn. Alita Steenkamp het by die vriendelike omroeper gaan inloer. “Goeiemore Suid-Afrika!” Dis die warm stem van Derrich Gardner wat elke Saterdagoggend RSG-luisteraars dagsê met hierdie vriendelike groet. Oor die jare het Brêkfis met Derrich ʼn belangrike deel van baie Suid-Afrikaners se Saterdagoggendritueel geword.…