Hoërskool George Muurprojek

Hoërskool George staan breëbors Afrikaans!

‘Droom groot in Afrikaans’ sê hierdie groep leerders van Hoërskool George, voor hul pragtige Afrikaans.com-muurskildery. Heel voor is René Arendse, gemeenskapskoördineerder van Afrikaans.com, en agter (derde van links) is Danie van Wyk, Wes-Kaapse bestuurder van FEDSAS. Heel regs is die skoolhoof van Hoërskool George, Morton van Rooyen. Hoërskool George staan breëbors Afrikaans! Hoërskool George het op 18…

Worcester se De La Bat skool vir dowes Muurprojek

Worcester se De La Bat skool vir dowes

Worcester se De La Bat Skool vir dowes spog met hul Afrikaans.com-muur Elke Afrikaans.com-muurskilderye beeld die uniekheid uit van elke gemeenskap waar Afrikaans sy voetspoor laat. Die Worcestergemeenskap is hartlike en deernisvolle mense wat uitreik na ander en wat omgee vir mekaar. Hierdie muur dui op die verskeidenheid in hierdie gemengde landelike- en stadsgemeenskap en…

Bridgton Sekondêre Skool Muurprojek

Bridgton Sekondêr Oudtshoorn

Bridgton Sekondêr (Oudtshoorn) – ’n gemeenskap waar dinge gebeur … in Afrikaans! Woensdag, 17 Oktober 2018, was alles behalwe ‘n gewone dag vir die gemeenskap, leerders en onderwysers van Bridgton Sekondêre Skool in Oudtshoorn. Hierdie dag sal nog lank onthou word as ‘n dag van inspirasie, groot drome en trots wees! Afrikaans.com het op Woensdag,…

Hoërskool Weston en Eden Primêr Muurprojek

Hoërskool Weston en Eden Primêr

11 en 12 Oktober 2018 is ’n datum wat nog lank in die harte van die Vredenburggemeenskap sal voortleef Hoërskool Weston en Eden Primêr (Vredenburg) eien Afrikaans! Hoërskool Weston Elke jaar identifiseer Kunstekaap ’n plattelandse gemeenskap wat nie die voorreg tot gereelde toegang tot die kunste het nie en bring hulle die verhoog tot binne…

Die geheime verskuil in die palm van jou hand …

Die geheime verskuil in die palm van jou hand …

Henk Serfontein se kuns ontroer Diana Ferrus: “Hoe koud het dit nie geword toe jy jou sonkamer sluit” – Henk Serfontein Henk Serfontein is vanjaar die feeskunstenaar tydens die jaarlikse Tuin van Digters 2018 by die Breytenbach Sentrum, Wellington, die geboortehuis van die bekroonde digter en skilder Breyten Breytenbach, wat nou as multi-kulturele kultuursentrum dien. Henk Serfontein se loopbaan…

Pionierskool vir siggestremdes Muurprojek

Pionierskool vir siggestremdes

Pionierskool vir siggestremdes spog met ’n sensoriese tuin en ‘n Afrikaans.com-muurskildery   Afrikaans.com se pragtige en kleurvolle muurskildery is die perfekte agtergrond vir die Pionierskool se multisensoriese tuin. “Dit was heerlik om in die kalmte van die sensoriese tuin te verf en die personeel en kinders se omgee vir mekaar te beleef.” – Elmarie Wright, Kreatiewe Konsultant en…

’n Nuwe Afrikaanse digitale gospel-TV-kanaal

’n Nuwe Afrikaanse digitale gospel-TV-kanaal

Afrikaans.com was op 29 Augustus teenwoordig tydens die bekendstelling van RoepTV.com –  ’n nuwe en innoverende aanwins vir die Afrikaanse digitale TV-mark wat op 2 September afgeskop het. Die nuwe TV-platform wil gesinskykgenot aan ’n Christenmark verskaf. “Omdat digitale tegnologie enorm groei, het ons besluit dat RoepTV.com die tegnologie sal gebruik om hoogs professionele gesinsvermaak vir…