Eksamenstres – Gebruik dit tot jou voordeel
Novembermaand is eksamen maand… 2018 se matriekleerlinge is reeds in die tweede week van hul eindeksamens en die res van die grade maak ook gereed vir die (gevreesde) jaarlikse instelling. Eksamens en eksamenstres loop hand-aan-hand. In hierdie artikel kyk Petronell Vorster namens Afrikaans.com na wat eksamenstres is en die gevaartekens wat daarmee gepaardgaan en ook hoe jy…