Wie is Bibi Slippers?

Wie is Bibi Slippers?

Bibi Slippers het vanjaar (2017) die literêre wêreld behoorlik laat regopsit met haar digbundel, fotostaatmasjien, wat bekroon is met die Eugene Marais-prys, die UJ-debuutprys en die Elisabeth Eybers-prys. Maar wie is Bibi Slippers? Deur Ilse Salzwedel Ons bestook borrelende (en bekroonde) Bibi met vrae Enigiemand wat al vir Bibi ontmoet het, sal weet sy is vrolik, aweregs…

Marlene le Roux ‘n Lewe na polio

Marlene le Roux: ‘n Lewe na polio

Is daar ’n lewe na polio? Belinda Jackson (die Burger) gesels op  wêreld poliodag met ’n bekende figuur in Kaapse teaterkringe en ’n polio-oorwinnaar, dr. Marlene le Roux, uitvoerende hoof van Kunstekaap, oor haar polio-reis van geboorte af. Sy is ook ‘n Beskermvrou vir Afrikaans. Hierdie artikel het oorspronklik op Vrydag, 20 Oktober 2017, in Die Burger se Gesond-bylae verskyn.…

Wat lees ons … boekwurms vertel

Wat lees ons … boekwurms vertel

Johan Myburg is ‘n digter en kunsskrywer van Johannesburg. Sy eerste digbundel, Vlugskrif het in 1984 verskyn. Johan se tweede digbundel, Kontrafak, is in 1995 met die Eugène Maraisprys van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekroon. Johan se jongste digbundel, Uittogboek, het in Junie 2017 by Protea verskyn. Hy lewer gereelde bydraes oor die internasionale letterkunde vir…

Nuwe AWS

Die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls: Standaardnaslaanbron vir spelling en skryfwyse.

Wie is dan Afrikaans se taalmakers? “Dis ek en jy wat daagliks Afrikaanse e-posse skryf, dis die leksikograwe en terminograwe, die subredakteurs en vertalers, die skrywers van liedjies en e-posse. Alle Afrikaanstaliges wat talig besig is om die taallig brandend te hou.” – Prof. Gerhard van Huyssteen, voorsitter van die Taalkommissie. Voorblad van die 1917-AWS Voorblad van…